The wedding invites and handmade envelopes look gorgeous, I’m getting even more excited about our wedding day just by looking at them!

Thank you so much, not only for the beautiful design of the cards, but also for your great service and e-mail correspondence. We’ve had some trouble with uninterested vendors, while your kind e-mails actually made me even more enthusiastic about getting married! :-)

Baie dankie vir alles wat jy vir ons gedoen het. Ons save-the-dates en uitnodigings is out of this world. Ek kan nie my troue se begin sonder jou werk indink nie. Jy is een super talented Lady. Dankie, dankie en weereens dankie!

Liefde van ons af
Lehani & D.J

Liefste Anelle,

Ek kan nie vir jou genoeg sê dankie vir ons HEEL MOOISTE Save The Date en Poskaart-uitnodiging nie! Dankie ook vir ons mooiste kaartjie wat jy vir ons geskryf het. Jy bless ons ongelooflik baie en maak ons troue vir ons net NOG meer spesiaal! Ons weet jy doen soveel mense se trou-uitnodigings en daarom waardeer ons jou opregte belangstelling en opgewondenheid onbeskryflik baie, jy is ‘n awesome girl!

Almal het al hulle poskaarte gekry en is MAL daaroor, jippeee! : )

Baie liefde
L & K

I just wanted to let you know that I have been getting the most phenomenal feedback about our invites. I have been told frequently that they are the coolest invites ever!

Thanks so much.

Ek wil net vir jou dankie se vir ons trou uitnodigings - jy het so n groot deel uitgemaak om ons troudag uit te beeld in die kaartjie. En na n langafstand verhouding tussen ons… ek en jy!!!!! het jy dit tog reggekry om die kleure, design en alles perfek te kry en presies soos ek dit in my drome gehad het. Die kleure lyk stunning en ons het dit gister aan ons gaste gestuur, met soveel opgewondenheid en trots in my hart - want ek het die mooiste en coolste uitnodigings van almal!!!!!

Alles lyk reg! En baie mooi! Ek kan nou nie meer wag nie! Baie dankie vir al jou moeite sover! Ek dink jy het van die begin verstaan presies wat ek wou he.

Baie baie dankie vir die invites! Dit is awesome, WOW!! Ons love dit!! Jy is die beste en het dit perfek gemaak, baie dankie!

This looks so good! Thank you very much! It is absolutely perfect!

Thank you again for doing our wedding invite at such short notice….the feedback we got was completely insane - our friends and family couldn’t stop talking about how amazing it was and we got quite a few comments that it was the best / cutest / most original invite they’ve ever seen !! So well done and thank you again for all the love you put into it for us :-)

Lots of love from France,
Evette